Probleme met jou dikderm?

Progast Oxy-Colon Cleanse-kapsules

PROGAST Oxy-Colon Cleanse-kapsules is ʼn wetenskaplik geformuleerde natuurlike suurstof kolonreiniger wat veilig die opgeblasenheid, irritasie en hardlywigheid verlig wat met ʼn toksiese dikderm verbind kan word.

PROGAST Oxy-Colon Cleanse-kapsules kan veilig en doeltreffend die beklemming uit jou dunderm, dikderm en kolon verwyder.

Wenke vir ʼn suksesvolle kolon-reiniging:

  • Neem PROGAST Oxy-Colon Cleanse-kapsules minstens twee ure voor of ná etes of aanvullings.
  • Neem PROGAST Oxy-Colon Cleanse-kapsules snags voor jy bed toe gaan.
  • Oefen gereeld en drink baie vloeistowwe.
  • Vir meeste verbruikers is die gemiddelde dosis 1 – 2 kapsules en dit behoort 3 – 5 stoelgange tot gevolg te hê.

PROGAST Oxy-Colon Cleanse-kapsules is doeltreffend, veilig en werk sagkens. Dit dryf toksiese ontlasting uit sonder om die natuurlike flora in jou ingewande te beskadig. Maklike kapsules en geen konkoksie wat aaklig proe nie!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.