Maak jou ou ottoman mooi en gee dit sommer ʼn hele nuwe lewe met hierdie veelkleurige gehekelde oortreksel.
Die handwerkprojek het ʼn gemiddelde moeilikheidsgraad en dit sal jou ongeveer 50 uur neem om dit te voltooi.
Idees het dié projek spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se Mei/Junie 2020-uitgawe verskyn.
Vul die vorm hieronder in om die projek in jou e-posbus te ontvang: