Wiele2Wiele ry met drie sportnutse

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met drie sportnutse – die nuwe Hyundai Santa Fe, die Renault Koleos en Volvo se XC60 D5. Hulle gesels ook oor wrywingskoeffisiënt en die uitstekende brandstofverbruik wat mens met twee wiele kry.

Wiele-Blitz van 27 April 2021

Hierdie week is daar een met ‘n nuwe gesig (facelift), een met ‘n mooi agterkant en een met ‘n kragtige dieselenjin. Ons hoor van wrywingkoeffisiënt en wonder of #2wiele nie dalk beter is nie.This week we have one with a facelift, one with a nice rear-end and one with a powerful diesel engine. We hear about friction coefficient and wonder if #2wheels won’t be better.Listen here / Luister hier: https://maroelamedia.co.za/leefstyl/motors/wiele2wiele-ry-met-drie-sportnutse/Hyundai South Africa #HyundaiSantaFe #SantaFeRenault South Africa #RenaultKoleos #KoleosVolvo Car South Africa #VolvoXC60D5 #VolvoXC60 #XC60D5???? #HyundaiSA #RenaultSA #VolvoSA Tip of the Week & Motorcycle Footage: Videvo.net – Free Stock Footage Author: #VidevoMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Ekurhuleni FM CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Medfm JouRadio Coastal Radio SA ONS RADIO VRIENDE STEREO SONDER GRENSE Stasie met die Hartklop Elan Global Radio Radio Suid Afrika ® Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, April 27, 2021

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.