Wiele2Wiele ry met Kia se nuwe Sportage

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week vier Wiele2Wiele die 50ste bestaansjaar van Porsche Design met die 911 Porsche Design 50th Anniversary Edition wat op die 911 Targa 4 GTS gegrond is. Dit was die bekendstelling van Mahindra se splinternuwe XUV700 en hulle spandeer tyd met Kia se pragtige nuwe Sportage. Hulle besoek die Continental Tyre SA-aanleg waar General Tire-bande vervaardig word en vir 2Wiele gesels hulle oor die nuwe Honda CB500X.

Ons vier die 50ste bestaansjaar van Porsche Design met die 911 Porsche Design 50th Anniversary Edition, wat baseer is op die 911 Targa 4 GTS. Dit was die bekendstelling van Mahindra se spinternuwe XUV700 en ons spandeer tyd met Kia se pragtige nuwe Sportage. Ons besoek die Continental Tyre SA aanleg waar General Tire bande vervaardig word en vir #2Wiele gesels ons oor die nuwe Honda CB500X. We celebrate the 50th anniversary of Porsche Design with the 911 Porsche Design 50th Anniversary Edition, which is based on the 911 Targa 4 GTS. It was the launch of Mahindra's brand new XUV700 and we spend some time with Kia's beautiful new Sportage. We visit the Continental Tire SA plant where General Tires are manufactured and for #2Wheels we talk about the new Honda CB500X. Porsche South Africa #911PorscheDesign50thAnniversaryEdition #Porsche911 #911Targe4GTSMahindra South Africa #MahindraXUV700 #XUV700 #ExploreActiveLivingKia South Africa #KiaSportage #AllNewSportage #MovementThatInspiresGeneral Tire South Africa #ContinentalTyrePlant #AnywhereIsPossibleHonda SA #HondaCB500X #CB500X ???? #PorscheSA #PorscheNewsroom #MahindraSA #KiaSA #GeneralTire #HondaMotorcyclesSAMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld HelderbergFM 93.6 Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Caledon Fm Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio Weskus Duimpie Radio Stasie… Stasie met die duimpie op die Hartjie OnsRadio ONS RADIO VRIENDE Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radio Happening Radio Radio Ritme Namib Radio Whale Coast FM Radio Ecohealth Hoedspruit FM

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, November 22, 2022

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.