Die voormalige munisipale bestuurder van Limpopo was glo “instrumenteel” in die belegging van R190 miljoen by VBS, waaruit die burgemeester derduisende rande se voordeel getrek het.
Lees meerAlles vir Woensdag 23 November 2022
‘Parlement moet dringend by maatskaplike ontwikkeling ingryp’
“Menswaardigheid is die minste wat die departement behoort te voorsien, en selfs daarin slaag hulle nie.”
‘Zuma moet terug tronk toe’
Die Jacob Zuma-stigting het intussen aangedui dat Zuma oorweeg om teen die appèlhof se uitspraak te appelleer.
Spietkops vas vir blouligbedrog
Die twee het ook bykans R1 000 in hul besit gehad.
Hiér neem misdaad af
Elders in die Wes-Kaap lyk die prentjie egter heel anders.
ToekomsVenster: Toeval en die noodlot
Miskien wil ons die gebruik van hierdie woorde heroorweeg. Toeval en noodlot het nie plek in die lewe van ʼn gelowige nie.
Foto’s: Ramaphosa soos ʼn koning in Brittanje ontvang
ʼn Geweersaluut, ʼn spoggerige banket en proteas wat van versiersuiker gemaak is, was alles deel van die president se staatsbesoek na die Verenigde Koninkryk.
Eskom gryp vermeende steenkooldief
Nog ʼn steenkoolvragmotorbestuurder is Dinsdag in hegtenis geneem nadat hy in besit gevind is van substandaard steenkool wat hy by ʼn Eskom-kragsentrale wou aflaai.
Guinness sê dít is die oudste hond
Verskeie mense het egter in die kommentaar aangevoer hul troeteldiere is ouer.
Diereplaas – die klassieke Engelse roman nou in Afrikaans
“Die raakvlakke met die hede, 78 jaar later, is nie net opvallend nie, maar ook verbysterend.”
79 mense daagliks vermoor
“Die vlakke van aggressie en geweld waarmee misdaad gepleeg word, is kommerwekkend.”
Vere waai oor advertensie wat Nando’s bykom
Die kitskosgroep Nando’s is bekend vir sy pittige advertensies wat die draak steek met ander, maar dit blyk dat hy nie noodwendig daarvan hou om van sy eie medisyne te kry nie.
Kruger-gesin: Dankie vir die gebede…
Helpers op ʼn boot in die omgewing wat toegerus is met sonar het die reddingswerkers ingelig dat hulle ʼn vreemde skaduwee in die water opmerk en die reddingswerkers is dadelik daarheen.
Talle voëltjies by Joburg Ope verwag
Dit is die eerste keer dat die bekende Houghton-gholfbaan die Joburg Ope aanbied.
Oudspelers bevraagteken Rose se ingesteldheid
James Parson, voormalige kaptein van die Blues-rugbyspan, meen dat die Rose ʼn paniekaanval gekry het toe hulle die uitklophou teen die All Blacks moes plant.
Kaapse skaaksensasie laat rekord spat
Die 14-jarige Jan Karsten is die jongste skaakspeler nóg om die toernooi te wen en spog nou met die voorwaardelike titel van Internasionale Meester.
TLU SA-jongboere wen landboukursusse
“Hierdie kursusse is ideaal vir nuwe boere, onlangse skoolverlaters of selfs gevestigde boere wat hul kennis van landboupraktyke wil verfris en verbeter.”
Velsorgreeks te danke aan bye van die Weskus
‘n Unieke mengsel van oor die 600 fynbosspesies maak die heuning wat van Hopefield af kom, baie besonders.
Niks fout met genderneutrale kleedkamers – MRK
Die Menseregtekommissie sê hy steun inisiatiewe wat diversiteit en inklusiwiteit in skole bevorder en sê daar is geen bewyse dat genderneutrale kleedkamers enige gevaar vir die veiligheid of emosionele welstand van leerders inhou nie.
Die repokoers gaan jou beursie laat ril!
Die monetêre beleidskomitee wil hê jy moet twee keer dink oor jou Swart Vrydag-aankope en jou Desember-vakansiebesteding. Dit is swaar vir almal, maar is al instrument wat die Reserwebank het om inflasie te probeer beheer.