Luister: Skole en gemeenskappe moet hande vat

Argieffoto bloot ter illustrasie. (Foto: Unsplash)

Die gemeenskap waarin ʼn skool gevestig is, moet in vennootskap met daardie skool staan. Sonder hierdie vennootskap sal jy sien hoe skole tydens vakansies beskadig word, asook hoe skole se infrastruktuur verval en skole se deure uiteindelik gesluit word.

Só sê Melanie Buys, hoof van ontwikkeling by die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS), en sy benadruk weereens: Gemeenskappe wat eienaarskap van hul skole neem, bou skole wat floreer.

  • Kom luister na die volledige gesprek boaan hierdie teks.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Harley Davidson ·

Hoe doen en beplan jy enige iets as jy nie in beheer is nie jy kan die tuin skoonhou maar daardie skool behoort aan n land met n bose regering wat nie jou skool se belange op die hart het nie ,net ‘n siniese agteraf plan om jou kultuur en taal te vernietig. Ek sê bou jou eie privaat skool en leer jou kinders die waardes en norme soos ons geleer is en as jy dit kan doen in ‘n onafhanklike tuisstaat nog te beter dan weet jy dit wat jy doen en gee sal na gekyk en verbeter word soos tyd aangaan.

Kokerboom ·

Die gesamentlike vertantwoordelikheid kan op vele ander terreine toegepas word bv substasies in woongebiede , kragkabels, … dinge wat gemeenskappe direk raak sou dit gevandaliseer word

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.