Handwerk: Maak ’n mat

(Foto: Met vergunning van Idees-tydskrif)

Ontwerp en maak jou eie mat. Dit is dalk ʼn tydrowende projek, maar dis heerlik om te voltooi.

Jy kan die projek in ʼn week voltooi en dit is ʼn maklike een om aan te pak; al wat jy gaan benodig, is ʼn tikkie geduld.

Wenk: Wanneer jy klaar is, kan jy jou mat ʼn “haarknip” gee – begin aan die een kant en werk stelselmatig oor na die ander kant toe. Moet dit nie te kort knip nie. Jy knip net om dit aan die bokant gelyk te kry.

Idees het dié projek spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se Mei/Junie 2021-uitgawe verskyn.

Vul die vorm hier onder in om die projek in jou e-posbus te ontvang:

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.