“Met U loop ek ‘n oormag storm, met my God by my is geen stadsmuur vir my te hoog nie.” Net jy weet wat jou nood vandag is en hoe donker jou lewe miskien is en teen watter oormag jy moet stry. Die Here luister as jy na Hom roep. Hy wil jou lig wees, Hy wil jou krag wees. Met Hom is geen hindernis (stadsmuur) te hoog nie. Vertrou Hom vandag. Lees asseblief die hele Ps 18
12 Februarie
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Het jy gehoor?
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.