Van der Merwe (58) is Vrydagaand net voor 21:00 in haar huis aangeval. Gordon Young, Van der Merwe se broer, sê sy suster sterk aan. “Sy herstel goed van haar beserings en sal haar parlementêre verpligtinge in die nabye toekoms hervat.” Van der Merwe is glo deur twee mans in haar huis oorval en aangerand. Sy was glo besig om met haar seun oor die telefoon te praat toe sy aangeval is. Haar seun het ADT en die polisie ontbied en self na sy ma se huis gehaas. Dit is nog nie duidelik wat als uit die huis gesteel is nie.
Van der Merwe is in 1996 tot LP verkies en was die adjunkminister van internasionale betrekkinge van 2004 tot 2009. Sy het vir die Black Sash in Kaapstad gewerk van 1988 tot 1991.
And then sometimes those who call for a change in the weather reap the whirlwind. Jy wil mos!
Sekerlik het dit nog nie deurgedring dat dit nie oor jou politieke standpunt gaan nie, maar oor jou velkleur!! Ek glo hulle is reeds vergewe want dit is darem 20 jr terug se apartheid wat hulle hiertoe gedwing het!!!!!