“Die regerende party het arrogant geraak. Hulle het gesê hulle sal regeer tot Jesus terugkom. Watter tipe uitlating is dit?” het Malema aan inwoners van Sebokeng, suid van Johannesburg, gevra. “Hulle het Jesus nodig. Hulle is nie die Alfa en Omega nie.” Malema sê die inwoners van die land is die Alfa en Omega. “Jy moet mag uitoefen. Ons kan die regering oorneem,” het Malema gesê. Malema het ook gesê dat die EFF die nuwe regerende party van Suid-Afrika sal word. “Ons gaan hierdie regering oorneem en sodra ons dit doen gaan ons nie onderhandel nie, ons gaan ons grond vat. Ons gaan dit vat want dit is ons grond.”
President Jacob Zuma het in Maart 2009 aan ondersteuners in Mpumalanga gesê die ANC sal regeer tot Jesus terugkeer na die aarde. Malema is in 2012 uit die ANC geskors en het vroeër die week die Ekonomiese Vryheidsvegters bekend gestel. Malema staan intussen steeds tereg op aanklagte van korrupsie in die Polokwane-landdroshof.
hy maak n bespotting van God
Arme Julius ek wonder wat van al die skuld gaan word wat almal aan sy genasileerde banke gaan word. Miskien moet hy terug skool toe gaan
DIE BOSAAP IS AROGANT VERBY. WEET DIE DING OOIT WIE JESUS IS/ DINK SEKER DIS EEN V SY VOORVADER GEESTE. SAL NIE SO HAASTIG WEES VIR DAAI DAG AS EK HY IS NIE. HY GAAN LEKKER HARDLOOP MET OU NIEK SE VURK IN SY GAT.
Hy is so dom soos grond………..
Hy gaan nog president word. Hy moet eers 27 jaar in die trunk gaan sit.
Dit is ‘n flippen sirkus!!