Spotprent 31 Maart 2017

Sien alle vorige spotprente

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

Johannes Meintjes ·

Die akkumulatiewe negatiewe resultate van regeerders wat hulself bevredig ten koste van die land, die mense, volhoubare internasionale beleggers en die toekoms – terwyl 53 miljoen “demokratiese” burgers, die kerke en handel bloot kreun en apaties toekyk.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.