In die lig van die onlangse gebeure in Coligny en talle ander voorvalle fokus Jerm hierdie week in sy tekenprent op dit wat hy die “nuwe nasionale dialoog” noem. Hy meen dis kommentaar oor hoe mense nie meer in staat is om kwessies te bespreek nie.
Sien alle vorige tekenprente.
Hehehehe. En ek sien dit is meestal ouens met pette op die koppe, hier en daar ‘n plaashoed, en twee vrouens, een met ‘n bolla, wat so vir mekaar beduie.
Verskillende rasse is… ‘n feit soos ‘n koei. Verstaan ons mensdom net die mag van die yster-geweer in die hand en nie die sagte begrypende tong in die mond nie… of is dit dalk net andersom?
In die kol….