Terwyl betogings in Gauteng voortduur by Hoërskool Overvaal in Vereeniging nadat die hooggeregshof in Pretoria beslis het dat die skool nie 55 Engelssprekende leerders hoef in te neem nie, is daar groter probleme in die Wes-Kaap wat reënval betref. Die Stad Kaapstad bereken dag zero, die dag wanneer die krane opdroog, op 12 April, en nie meer 21 April soos vroeër aangedui nie.
Tekenprent: ʼn Alternatiewe blik op die betogings
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Het jy gehoor?
Nou pra' jý
Een kommentaar
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Lyk of die Afrikane die Britse Koloniale taal verkies bò een uit eie bodem. Wil hulle werklik deel van die “empire” wees?