Beurtkrag (vir eers) opgeskort

(Foto: pixabay)

Eskom het Saterdag bevestig danksy verbeterde kragopwekkingskapasiteit en ʼn laer aanvraag, is beurtkrag om 11:40 opgeskort tot verdere kennisgewing.

Die kragvoorsiener sal dadelik besonderhede verskaf sodra enige beduidende veranderings plaasvind.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.