Die einde van die nasionale busstaking, wat al sedert 18 April voortduur, het aangebreek.
Maroela Media verneem werkgewers en die vakbonde kon ʼn ooreenkoms bereik wat die loononderhandelings betref.
Dis moontlik dat busdienste al Dinsdagoggend kan hervat.
Meer inligting sal volg.
Het die Busbestuurder soveel gewen met die staking dat hulle hul verlore betalings kon op maak???
Óf was dit maar net onbetalde verlof???
Nou wie het gewen in die proses? Ek glo niemand nie behalwe die arme pendelaars wat baie moes opoffer in die proses en o ja die unie se bestuur het natuurlik niks verloor nie!
Hier kom ‘n ding. Die taxi manne het goed geskep met pendelaars en gaan nie maklik hul fooie verloor nie en ‘n paar brandende buste gaan weer ashope toe.
Nee jong hulle het gekry wat hulle gedemand het.
Nee wat hulle wen niks, onbetaalde verlof vir ‘n maand sal jy nooit weer kan op maak nie of al was dit “no work no pay” sal hulle dit nie kan op maak met die verhooging nie. Dit wys jou net hulle kan nie dink nie want hulle het seker nie skool klaar gemaak nie, dit seker afgebrand.
As jy die sommetjies wil doen: dit gaan hulle ongeveer 8 jaar neem om die “no work no pay” op te maak met die klein persentasie waarvoor hulle bly staak het.
Dis die gevolg van ‘n Wiskunde slaagsyfer van 30% – die mense is te dom om te besef wat hulle aan hulself doen.
En so gaan die sirkus aan.
Ek soek ok meer geld!!! Ek gaan ok sommer net staak!! Sekerlik sal hul nie my blanke alie afdank nie??? Ek meen hul kan dan staak elke tweede dag en mense spring!!!