“Duisende vaaldolfyne het baie naby aan die kuslyn gespeel en spronge uit die water gemaak,” het Steve Benjamin op die Facebook-blad, Animal Ocean, geskryf.
Selfs mense wat met hul honde gaan stap of op die duine gewerk het, het glo stilgestaan om die vertoning te geniet.
Klik hier om Animal Ocean se Facebook-blad te besoek.
Klik hier om Animal Ocean se webwerf te besoek.
Houtbaai was vroeër die week ook in die nuus toe ʼn Kaapse kobra sosiale media op hol gehad het. Klik hier om meer te lees.
- Foto: Steve Benjamin, Animal Ocean (Facebook)
- Foto: Steve Benjamin, Animal Ocean (Facebook)
- Foto: Steve Benjamin, Animal Ocean (Facebook)
- Foto: Steve Benjamin, Animal Ocean (Facebook)
- Foto: Steve Benjamin, Animal Ocean (Facebook)
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
3 Kommentare
Ag deksels – wens ek was daar ! En dit lyk sommer naby aan die mense wat swem! Hoe gelukkig was mense wat dit kon sien!
Ja almal wat dit kon sien is voorwaar geseend.n Vertoning uit God se hand gratis aan almal wat wou kyk.Hoop julle het dit geniet.
Voorwaar pragtig. So bly om te sien die mense wat die strand moet skoonhou, het alles gelos, rustig plat gaan sit, en dit aanskou. Maar nou ja, dit doen hulle in elk geval.