Luister: ‘Goedkoop diesel onmoontlik,’ waarsku Shell

Francois Oelofsen, sleutelrekeningbestuurder by Shell. (Foto: Du Preez de Villiers)

Francois Oelofsen, sleutelrekeningbestuurder by Shell vertel van hul biodieselplanne en waarsku boere oor “onsigbare” paraffien in diesel.

Luister:

Francois Oelofsen

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

SjN ·

Goedkoop koop is duur koop, injectors en dieselpompe gee in na gebruik van die goedkoop diesel. Die verkopers van die produk moet verantwoordelik gehou kan word.

JohanR ·

Miskien kan hierdie nuttelose regering minder petrol/diesel belasting vat. Mens wonder waar daai belasting eintlik op eindig. Soos daai ander nuttelose Bathbile Dlamini wat R300000 SASSA geld moet terugbetaal. Mens wonder of dit ooit gedoen is en as vel waar eindig dit op?

Papsak ·

Ag moenie waarsku nie hier niks meer goedkoop in SA nie alles gaan hoer by die uur regtig hierdie klomp wat regeer viel niks maar niks nie eerlik waar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.