[Video] Meer moet gedoen word om aasvoëls te beskerm

Aasvoëls

‘n Skermskoot uit die video.

Aasvoëls is onder die mees bedreigde spesies ter wêreld, maar dit lyk asof die politieke wil in Suid-Afrika ontbreek om iets aan dié kwessie te doen.

Die beeldmateriaal in hierdie berig kan sommige kykers ontstel.

  • Die insetsel is deur eNuus vervaardig. eNuus is elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

3 Kommentare

jongste oudste gewildste
Peet Schabort

Ek stem saam maar roei asb. dié uit met hande en voete.

Eliza-beth

Die “politieke wil” ontbreek in SA om meer te doen – seker omdat hulle ook glo die arme voels is “muti” wat jou beskerm of iets. ‘n Jong vrou (kennis van my kind)het vrywilliger werk in Kenia gaan doen – een of ander projek om die olifante teen stopers te beskerm en elke verdomde stroper wat hul gevang het het minstens MINSTENS 5 aasvoelkoppe in hul sakke gedra om hul te “beskerm” of iets. Absoluut walglik. WALGLIK.