Die gebruiker RyanJamesYezak het ‘n video op YouTube gelaai wat 2012 in 4 minute opsom.
Ons het natuurrampe en tragedies beleef, babas is verwelkom en talle het gesterf. Ons is deur mense se prestasies inspireer en ons het die politieke proses in aksie gesien. Ons het gelykheid vir almal nagestreef, kon die koninklikes aangaap en saam lag.