Video: Anruné Liebenberg (Paralimpiese atleet)

“Jy is nie gestrem deur jou gestremdheid nie, maar in staat deur jou vermoë – dít is my lewensfilosofie in elke ding wat ek in die lewe doen. God het my ‘n talent gegee, en ek gebruik dit.”

Anruné is een van die atlete wat Suid-Afrika tydens die Paralimpiese Spele in Londen verteenwoordig. Hier is haar inspirerende verhaal (die gebruiker Ablindspot het die video op YouTube gelaai):

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.