‘n Man van Ngangalizwe in die Oos-Kaap is ‘n voortvlugtige nadat sy bure hom weggejaag het weens sy seldsame talent.
Hy is glo ‘n hondefluisteraar. Baie van die mense in die dorpie glo egter hy het die plaaslike honde getoor om vir hom toertjies te doen.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.