Die vakbond Solidariteit beywer hom vir ‘n openbare gesprek oor regstellende aksie. Advokaat Paul Hoffman het as deel van dié gesprek gesê benadeling ken nie ras, geloof, kleur of geslag nie.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.