Video: Spoorsnyhonde om stropers vas te trek

Spoorsnyhonde wat in Pretoria opgelei is, gaan binnekort landwyd by natuurreservate ontplooi word om renosterstropers vas te trek.

Minstens 262 renosters is sedert Januarie gestroop en 173 stropers is in hegtenis geneem, berig eNuus.

eNuus is elke aand om 19:00 op DStv, kanaal 111 te sien.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.