‘n Vrou is kritiek beseer en drie ander ernstig beseer toe twee goederetreine in Brakpan aan die Oos-Rand in Johannesburg gebots het.
“Een van die treine het omgeval,” het Santi Steinmann, woordvoerder van Netcare911, gesê. “Nadat die beseerdes behandel en op die toneel stabiliseer is, is hulle na hospitale geneem vir verdere behandeling.” Die oorsaak van die ongeluk is nog nie duidelik nie en sal ondersoek word.
EN RAAI WATTER AAP WAS DI SINJAALMEESTER
DANKIE AAN REGSTELLENDE AKSIE, DIT IS WAT JY KRY AS BOBEJANE SINJAAL MEESTERS WORD
Die kwalik-verskuilde rassisme in jou kommentaar ten spyt, Piet, wil ek net vir jou laat weet dat daar wel al in Suid-Afrika ‘n bobbejaan was wat treinsinjale beheer het. Dit was by Uitenhage, waar die sinjaalman geen bene gehad het nie (dis deur ‘n trein afgery), maar ‘n mak bobbejaan met die naam Jack. Hy het vir Jack geleer hoe om die sinjale te beheer.
Die bobbejaan is blykbaar later selfs amptelik deur die spoorweë in diens geneem, nadat hulle sy vermoëns om sinjale te beheer, streng getoets het.
Jack se skedel word in ‘n museum in Grahamstown bewaar.