People Magazine het Gwyneth Paltrow as die wêreld se mooiste vrou vir 2013 aangewys.
Dié 40-jarige aktrise is bo-aan die lys van die wêreld se mooistes wat Woensdag bekendgemaak is. “By die huis is ek in my denim en ʼn T-hemp,” het Paltrow gesê. “Ek dra nie regtig baie grimering nie.”
Sy skryf haar jeugdige voorkoms en krag aan haar oefenroetine toe. Sy is met Chris Martin, rockster van die groep Coldplay, getroud. Hulle het twee kinders, Apple (8) en Moses (7).
Die volledige lys is soos volg:
1. Gwyneth Paltrow (40) (aktrise)
2. Kerry Washington (36) (aktrise)
3. Amanda Seyfried (27) (akrise)
4. Zooey Deschanel (33) (aktrise)
5. Jane Fonda (75) (aktrise, aktivis en fiksheidskenner)
6. Jennifer Lawrence (22) (aktrise)
7. Kelly Rowland (32) (sangeres)
8. Halle Berry (46) (aktrise)
9. Drew Barrymore (38) (aktrise)
10. Pink (33) (sangeres)
Wie het daai lys gekies , hulle was ten teen dronk of iets?
Hiers my top kandidate in geen spesifiek volg orde:
– Scarlette Johannson
– Megan Fox
– Kate Upton
– Katy Perry
– Jennifer Lawrence
– Amanda Seyfried
– Mila Kunis
– Jessica Biel
– Yvonne Strahovski
– Candice Swanepoel
– Olivia Munn
– Jessica Alba
– Bar Refaeli
– Adriana Lima
– Amber Heard
– Olivia Wilde
– Emmanuelle Chriqui
There’s no doubt she is sophisticated….bt the most beautiful?? Well…..
Emma Stone moet ook erens op daai lys wees!!