Daar bestaan glo verskeie modelle van die BUK-missielstelsel waarmee separatiste van die Oekraïne glo ‘n Maleisiese passasiersvliegtuig op 10 000 meter hoog neergeskiet het.
Die BUK-missielstelsel kan teikens tot 25 kilometer hoog neerskiet.
Die separatiste ontken dat hulle oor enigiets beskik wat ‘n vliegtuig tien kilometer hoog kan neerskiet. Volgens die Oekraïne het die separatiste Donderdagnag die toestel na die neerskiet van die vliegtuig na Rusland teruggesmokkel. Die separatiste het reeds verskeie vliegtuie van die Oekraïne neergeskiet.
why would any passenger plane be flying over conflict airspace??? “wooow they are shooting at us???” why???