Wêreldrekord verbreek: Vinnigste marathon ooit

Dennis Kimetto van Kenia wen die Tokio-marathon in 2013 Foto: AJPS/AFLO SPORT) [1045]

Dennis Kimetto van Kenia wen die Tokio-marathon in 2013 Foto: AJPS/AFLO SPORT) [1045]

Dennis Kimetto van Kenia het Sondag die marathon-wêreldrekord gebreek.

Hy het tydens die Berlyn-marathon die 42.195 km binne 2 uur, 2 minute en 57 sekondes afgelê. Dit is 26 sekondes vinniger as die vorige rekord.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.