Luister: Die roete na beter leiers, spanne en organisasies

Johan Beukes. (Foto: verskaf)

“Mense wil beter mense word, hulle wil hulself word, hulle wil beter verhoudings en spanne hê, en beter by die werk presteer.”

Só sê dr. Johan Beukes, een van Suid-Afrika se bekendste lewensafrigters en leierskapskenners, in die eerste episode van sy podsendingreeks op Maroela Media.

In hierdie reeks sal hy dieper delf in sy 8-beweging-lewensmodel, verdieping van bewustheid, uitdagings, oplossings, waagmoed en heroriëntasie.

  • Luister boaan na die volledige episode deur dr. Johan Beukes oor sy 8-beweging-lewensmodel.
  • Besoek dr. Johan Beukes se webwerf hier om meer inligting.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.