Drie sakekwessies wat die afgelope week opslae gemaak het, is pres. Cyril Ramaphosa se aankondiging van ʼn stimuluspakket, die Reserwebank wat rentekoerse onveranderd gelaat het en kommentaar op die Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering.
Piet le Roux, uitvoerende hoof van Sakeliga, neem dié drie kwessies onder die loep in hierdie week se opname van 3 sake, 3 minute.
het nie tyd om te mors nie. luister eerder na voeltjies se gesang of die hond se geblaf