Podlitiek: Kieswet berug, Vrystaat-takke sug, Lula is terug

Opgestel deur die Podlitiek-span

lula-da-silva-brasilië

Lula da Silva, die president van Brasilië. (Foto: Ricardo Stuckert/Presidência da República)

In hierdie week se Podlitiek-episode gesels Paul Maritz en Reiner Duvenage oor vrae wat pla en sake wat knaag.

Eerste loer hulle na die nuwe Kieswet, en oorweeg die impak daarvan op die Suid-Afrikaanse kieser.

Volgende kyk hulle na die Vrystaat, waar die ANC-takke skynbaar so sukkel om hulle sake in orde te kry dat die provinsie sy effektiewe deelname aan die nasionale kongres in Desember begin belemmer.

Laastens word Lula da Silva, Brasilië se nuwe president, en die agtergrond van die verkiesing bespreek.

Luister Podlitiek vir hierdie, en meer!

  • Die Podlitiek-span bestaan uit Paul Maritz, Ernst van Zyl, Frederik van Dyk en Reiner Duvenage.

Hierdie plasing is deur ’n onafhanklike persoon of onderneming saamgestel. Die menings en standpunte wat in hierdie skrywe uitgespreek word, is nie noodwendig die beleid of standpunt van Maroela Media se redakteurs, direksie of aandeelhouers nie. –Red

Deel van: Meningsvormers, Podsendings

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.