Podlitiek: Oom Cyril sukkel, Oekraine wikkel

Opgestel deur die Podlitiek-span

In hierdie week se Podlitiek-episode bespreek Reiner Duvenage en Paul Maritz die pas afgelope week se grootste stories.

Gaan oom Cyril ry of bly? Dit was verlede week die groot vraag. Soos baie vername politici het onse president besluit om in die kryt te bly.

Oekraïne het ʼn paar lugmagbasisse in Rusland aangeval, maar wat beteken dit vir die konflik?

Al die nuus en meer, hier:

Luister Podlitiek vir hierdie kwessies, en meer!

  • Die Podlitiek-span bestaan uit Paul Maritz, Ernst van Zyl, Frederik van Dyk en Reiner Duvenage.

Hierdie plasing is deur ’n onafhanklike persoon of onderneming saamgestel. Die menings en standpunte wat in hierdie skrywe uitgespreek word, is nie noodwendig die beleid of standpunt van Maroela Media se redakteurs, direksie of aandeelhouers nie. –Red

Deel van: Meningsvormers, Podsendings

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.