Daar is min Suid-Afrikaners wat nie lief is vir biltong nie. Daarom wys Suzelle DIY jou hierdie week hoe om jou eie biltong te maak. Sy leer jou selfs om jou eie boks te bou waarin die biltong kan droog word.
Lees alle vorige berigte oor Suzelle DIY op Maroela. Sluit by haar YouTube-kanaal aan. Besoek haar Facebook-blad.
Klik hier om haar aanlynwinkel te besoek.
LOL – “Close but no cigar! ” – Besoek gerus die meester Stefaans Blaauw se FB bladsy by VLEISLAND SE MAKLIKE RESEPTE https://www.facebook.com/groups/513452495449713/ en vir die perfekte biltong resep….
https://www.facebook.com/photo.php?fbid=10207192161752722&set=p.10207192161752722&type=1&theater