Ná die Amerikaanse Ope het Rafael Nadal sy posisie as die voorste speler op die wêreldranglys verder verbeter.
- Mans
- Vroue
Rugby
Kom ons loer na die jongste puntelere in die verskillende kompetisies.
- Kampioenskapsreeks
Intussen is al die kaartjies vir die toets tussen die Bokke en die All Blacks op 7 Oktober op Nuweland uitverkoop.
- Curriebeker
- Pro14
Konferensie A
Konferensie B
Netbal
Die uitslag van Sondag se Varsitybeker-wedstryd tussen Tukkies en Maties is gister aangepas. Die telling is eers as 48-elk opgegee, maar ná beraadslaging is dit na 48-46 in die guns van Tukkies verander. Die fout is deur die tellinghouer gemaak.
Die 5de ronde van dié reeks is gister gespeel.
Gholf
Op die jongste wêreldranglys beklee Dustin Johnson steeds die eerste plek.
Motorwedrenne
- Formule Een
Daar word verwag dat McLaren in die volgende paar dae amptelik sal aankondig dat hul paadjie met Honda iets van die verlede is. Hul nuwe enjin-verskaffer sal heel moontlik Renault wees.
- Moto GP
Ná die San Marino Moto GP is die eerste twee renjaers kop-aan-kop.
Krieket
- Faf du Plessis is gister as Suid-Afrika se Eendag-krieketkaptein aangewys. Du Plessis is nou kaptein in al drie formate van die spel.
- Pakistan speel vandag teen ’n Wêreld-11-tal in hul eerste van drie T20-kragmetings in Lahore.
Sokker
- In die plaaslike Premierliga is een wedstryd gisteraand gespeel.
Free State Stars 1 – 2 Mamelodi Sundowns
- In die Engelse Premierliga lyk die punteleer só: