Athol Trollip, die burgemeester van die Nelson Mandelbaai-metro, het vandeesweek ʼn stokkie gesteek voor die koop van ʼn luukse nuwe Audi Q5 vir die adjunk-burgemeester wat deur die vorige administrasie aangevra is.
Alles vir die sleutelwoord "Athol Trollip"
Athol Trollip is NMB se nuwe eerste burger
Athol Trollip van die DA is Donderdag amptelik tot burgemeester van die Nelson Mandelabaai-metro verkies.