Charles Standers, die burgemeester van George wat geskors is nadat sy vrou ʼn klag van aanranding teen hom aanhangig gemaak het, se skorsing sal na verwagting binnekort opgehef word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Charles Standers"
DA-burgemeester rand glo vrou aan
Charles Standers, die burgemeester van George, het 24 uur om redes te verskaf waarom hy nie uit die DA geskors moet word nie nadat sy vrou ʼn aanrandingsklag teen hom aanhangig gemaak het.