Die Gautengse departement van onderwys het ʼn span beraders na die Pretoriase hoërskool gestuur waar ʼn 60-jarige onderwyseres Dinsdag ineengestort en gesterf het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Clapham High School"
Pta-onnie stort voor klas ineen, sterf
ʼn Onderwyser aan ʼn Pretoriase hoërskool het Dinsdagoggend voor leerders in ʼn klaskamer ineengestort en gesterf.