Op die maat van die flitsende rooi lig tik kosbare sekondes verby. Swart, rooi, swart, rooi gloei die bome langs die pad terwyl die ambulans verbyjaag met die lig wat aanhou draai, draai, draai.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Colleen Naudé"
Video: Pippie se storie in boek omskryf
Isabella ‘Pippie’ se storie het ontelbare harte geraak en nou het Pippie se ma, Anice met Colleen Naudé saamgespan om Pippie se verhaal in ʼn boek te omskryf.