Jarryd Manuel, ʼn 18-jarige man wat sy internskap by Helen Zille se kantoor in Kaapstad gedoen het, en sy vriendin, is doodgeskiet.
Alles vir die sleutelwoord "Delft"
Ma steek kind aan die brand omdat hy rook
ʼn Vrou is Donderdag in die hooggeregshof in Kaapstad skuldig bevind dat sy haar negejarige kind vermoor het omdat hy gerook het.