Die Internasionale Fietsryvereniging (UCI) het vir Lance Armstrong opdrag gegee om al die prysgeld wat hy tydens Tour de France-oorwinnings gekry het, terug te betaal.
Lees meerAlles vir Vrydag 26 Oktober 2012
Twee ernstig beseer in kettingbotsing
Twee mense is Vrydag ernstig beseer nadat vyf voertuie op die N2-deurpad in Kwazulu-Natal in ʼn kettingbotsing betrokke was.
Vier in hof oor polisievangwa-bom
Vier mans het Vrydag in die Johannesburgse landdroshof verskyn in verband met die polisievangwa wat Maandag tydens ʼn mislukte ontsnappingspoging opgeblaas is.
Polisieman wou vroue kook en eet
Gilberto Valle, ‘n polisiebeampte van New York, is aangekeer na vasgestel is dat hy voorbereidings getref het om vroue te ontvoer, hulle so lank as moontlik lewend te kook en dan op te eet.
Vakbond sê bedanking van Anglo American-hoof is ‘n groot verlies
Die vakbond Solidariteit het vandag gesê die bedanking van Cynthia Carroll, uitvoerende hoof van die mynreus, Anglo American, is ’n groot verlies vir die maatskappy en die mynbedryf in Suid-Afrika.
Trok pen dogtertjie teen muur vas
ʼn Sewejarige meisie van Brits is beseer nadat sy Vrydag tussen die agterkant van ʼn swaarvoertuig en ʼn muur vasgepen was.
E-toltariewe aangepas
E-toltariewe vir ligtevoertuie met ʼn e-skyfie het verminder na 30c per kilometer, het Sanral Vrydag bekend gemaak.
Nuuskommentaar: Einde van papierkoerante?
Die sluiting van Newsweek se gedrukte weergawe het koerant- en tydskrifbase dwars oor die wêreld laat regop sit.
‘n Hartseer kykie na die ‘Obama-phone lady’
Die vrou, wat nou bekend staan as die ‘Obama-phone Lady’ probeer kiesers oortuig om vir Obama te stem: in haar woorde, “stem vir Obama as president, hy het vir ons ‘n foon gegee, en hy sal nog meer gee.’
“Dwelmverslaafde” braai en eet hondjie
ʼn Man van Kaapstad is Donderdag in hegtenis geneem nadat hy glo ʼn babahondjie op ʼn oop vuur gebraai en geëet het.
Gordhan se herverdelingbegroting onvolhoubaar
Slegs ’n derde van Gordhan se begroting word nie aan herverdeling gewy nie – 65% van die begroting word op die sogenaamde “social wage” bestee.
Die Grootste Afrikaner van Alle Tye: Hier is die uitslag!
Maroela Media het Donderdagaand by ‘n spoggeleentheid in Centurion die wenners in sy veldtog om die Grootste Afrikaner van Alle Tye aan te wys, bekendgemaak.
Matriekmeisie in gesig geskiet tydens kaping
Minke Aucamp, ʼn matriekleerling van die Oos-Rand, is Donderdag deur kapers in die gesig geskiet.
Ma steek kind aan die brand omdat hy rook
ʼn Vrou is Donderdag in die hooggeregshof in Kaapstad skuldig bevind dat sy haar negejarige kind vermoor het omdat hy gerook het.
E-tol aankondiging verwag
Die regering sal na verwagting vandag duidelikheid gee oor die e-tolstelsel op Gautengse hoofweë.
Onnie vergeet vraestelle op dak
ʼn Skoolhoof het ʼn boks met matriekeksamenvraestelle verloor nadat hy dit op die dak van sy motor vergeet het.
Polisieman, drie ander vas wat glo wou inbreek
Vier mans, insluitend ʼn polisiebeampte, is in hegtenis geneem toe hulle glo op pad was om by ʼn huis in Johannesburg in te breek.