Talle advertensiemaatskappye is Vrydagaand tydens ‘n galageleentheid in Kaapstad vereer met die gesogte Pendoring-toekennings en Maroela Media se Grootste Afrikaner-veldtog het dié aand ‘n silwer Pendoring ontvang.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Die Grootste Afrikaner"
Die Grootste Afrikaner van Alle Tye: Hier is die uitslag!
Maroela Media het Donderdagaand by ‘n spoggeleentheid in Centurion die wenners in sy veldtog om die Grootste Afrikaner van Alle Tye aan te wys, bekendgemaak.
Laurika Rauch vs. Steve Hofmeyr
Paul Kruger vs. CJ Langenhoven
Die Grootste Afrikaner van Alle Tye: Uitklophou!
Na ‘n taai stryd boksgevegte op die webwerf en bekgevegte by Aardklop, kan ons nou met trots die finaliste in die veldtog aankondig!
Grootste Afrikaners is plesierig
Paul Kruger en Koos de la Rey het reeds kragte gemeet, en CJ Langenhoven en MER het bewys dat die pen magtiger is as die swaard…
Die Grootste Afrikaner gaan Aardklop toe!
Die Grootste Afrikaner van Alle Tye se volledige program tydens die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees
Liewe Heksie vs. Haas Das
Profiele: Liewe Heksie Haas Das
Laurika Rauch vs. Mimi Coertse
Profiele: Laurika Rauch Mimi Coertse
Riaan Cruywagen vs. Steve Hofmeyr
Profiele: Riaan Cruywagen Steve Hofmeyr
MER vs CJ Langenhoven
Profiele: MER CJ Langenhoven
Paul Kruger vs. Koos de la Rey
Profiele: Paul Kruger Koos de la Rey
Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr het deurgedring na die Top 10 in ons Grootste Afrikaner-veldtog.
Riaan Cruywagen
Riaan Cruywagen het deurgedring na die Top 10 in ons Grootste Afrikaner-veldtog.
Oscar Pistorius
Oscar Pistorius het deurgedring na die Top 10 in ons Grootste Afrikaner-veldtog.
Nataniël
Volle naam: Nataniël le Roux Beroep/Veld: Skrywer, sanger en liedjieskrywer Plek van Geboorte: Grahamstad, Oos-Kaap Aantal jare ervaring: 25 Prestasies: Naledi-toekening; Kanna-toekenning Google Hits: 169…
Naas Botha
Volle naam: Hendrik Egnatius Botha Beroep/Veld: Rugbyspeler (Noord-Transvaal en Springbokke) en -kommentator Plek van Geboorte: Breyten, Transvaal (nou Mpumalanga) Aantal jare ervaring: 32 (speel eerste…
Leon Schuster
Volle naam: Leon Ernest (Schuks) Schuster Beroep/Veld: Vermaaklikheidsbedryf Plek van Geboorte: Bloemfontein Aantal jare ervaring: 37 Prestasies: Hier kom die Bokke het ʼn FNB Sama musiektoekenning…
Laurika Rauch
Laurika Rauch het deurgedring na die Top 10 in ons Grootste Afrikaner-veldtog.
Katinka Heyns
Volle naam: Katinka Heyns Beroep/Veld: Aktrise, rolprentvervaardiger en regisseur Plek van Geboorte: Balfour, Transvaal Aantal jare ervaring: 40 Prestasies: Internasionale Crystal-toekenning vir vroue in rolprente; Rapport…