‘n Tydsverloopvideo van ʼn superseldonderstorm wat Sondag in Wyoming, Amerika plaasgevind het, is die afgelope twee dae reeds meer as 4 miljoen keer gekyk.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "donderstorm"
Wilde perde deur weerlig doodgeslaan
Vyf wilde perde is dood nadat hulle oor die naweek tydens ʼn donderstorm in Mpumalanga deur weerlig doodgeslaan is.