Hoe het ons hier beland? Wat het van die basiese beginsels van geregtigheid geword? Wat beteken die grondwetlike reg op Afrikaanse onderrig as dit deur politieke entrepreneurs gesaboteer word?
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Elsenburg"
Elsenburg-studente ruk op vir Afrikaans
Honderde studente van die Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut het ʼn optog gehou waartydens ʼn memorandum aan die instituut se bestuur oorhandig is.