Die tweede wedren in die Formule Een-kampioenskapsreeks word op 8 April in Bahrein aangebied. Die eerste wedren in Melbourne was deur Ferrari oorheers.
Alles vir die sleutelwoord "Formule 1"
Dis weer tyd vir Formule Een
Die jaar is al byna drie maande oud en uiteindelik kan Formule Een-entoesiaste die oë en ore spits vir hul gunstelingsport se doen en late.
Alfa Romeo keer terug na F1
Die Italiaanse motorvervaardiger Alfa Romeo keer terug na die Formule Een-toneel nadat hy ʼn ooreenkoms met die Switserse Sauber-renspan aangegaan het.