ʼn Tegniese fout het glo verkeerdelik aangedui dat Mathole Motshekga, hoofsweep van die ANC, Donderdag teen die Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting gestem het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "geheimhoudingswet"
Nuuskommentaar: Statutêre staatsgreep voor Vryheidsdag?
Môre word Vryheidsdag gevier, twee dae na die parlement die snoerwet, ook bekend as die muilbandwet, deur die parlement gestoomroller het.
Inligtingswet goedgekeur
Die omstrede Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting is Donderdagmiddag deur die parlement goedgekeur.