Goeie plaaslike musiek, heerlike eet- en -drinkgoed en goeie rugby en netbal – dít is wat jy hierdie langnaweek kan verwag by die Harlequin-rugbyklub in Pretoria waar ʼn netbal- en sewesrugby-toernooi vir spanne vanaf reg oor die land aangebied gaan word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Harlequin 7’s"
Harlequin-toernooi dek tafel vir groot sports
Die toernooi beloof om net soveel pret te wees vir die deelnemende spanne as die ondersteuners. Skryf nou jou span in!