Oscar Pistorius se familie het gesê hulle distansieer hulself van die uitlatings wat Oscar se pa, Henke, onlangs aan ʼn koerant in Engeland gemaak het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Henke"
Oscar-skietery: “Oscar erg geskok” sê pa
Henke Pistorius, Oscar se pa, sê die skietvoorval op Valentynsdag by Oscar se huis, is ʼn groot skok vir almal.