AfriForum Jeug veroordeel die beweerde voorval by die Hoër Landbouskool Noord-Kaap, waartydens ʼn seun op gewelddadige wyse fisiek en psigies gekrenk is, ten sterkste.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Hoër Landbouskool Noord-Kaap"
Vier tieners in hof oor ‘aaklige’ ontgroeningsdade
Vier leerlinge van die Hoër Landbouskool Noord-Kaap verskyn Vrydag in die Jan Kempdorp-landdroshof nadat hulle glo ʼn medeleerling by die skool se koshuis aangerand en seksueel mishandel het.