#JouStorie is ʼn realiteitsradiodrama waar Maroela Media en verskeie gemeenskapsradiostasies handevat om ʼn unieke Afrikaanse radiodrama te skep – uit die gemeenskap, deur die gemeenskap, vir die gemeenskap.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "JouStorie"
Wees deel van die JouStorie-radiodrama!
Wees deel van ons radiodrama. Sien van naby hoe ‘n radiodrama vervaardig word en kuier saam met die akteurs. Dra by tot #JouStorie en staan ‘n kans om ‘n bootreis te wen.