Volgens dr. Ivan Meyer, Wes-Kaapse minister van landbou, kan die bedryf uitsien na ʼn tydperk van ekonomiese herstel en werkskepping.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kernvrugte"
Rekorduitvoere vir SA kernvrugte
“Ek dink die beskikbaarheid van die beperkte aantal appelvariëteite kan in die nabye toekoms verander, omdat ons in besit is van baie opwindende nuwe plantmateriaal en kultivars.”