Die eienaars van die bekende Klein Libertas-teater in Stellenbosch in die Wes-Kaap wat Saterdagoggend in ʼn brand verwoes is, is vasbeslote om so gou moontlik die teater te herbou.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Klein Libertas-teater"
Foto’s: Klein Libertas-teater verwoes in brand
Die bekende Klein Libertas-teater in Stellenbosch in die Wes-Kaap is Saterdagoggend in ʼn brand verwoes.